Ons padstal het dit alles, die tuisgebakte koeke en pasteie, die mooi uitsig oor land en berge en die rustigheid van die natuur. Bring jou mense en honne en kom ontspan
Poer poer deur die lewe